CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT 26

Lot 26 is 'n lekker dikgat kalwings gemak bul met goeie bouvorm, donker rooi van kleur, lang stert, goeie balans, netjiese skede en skrotum. Hy is nog 'n seun van RPE16-05 (ook lot 1 en 6 se pa) uit 'n hoogs vrugbare Ashley Whitfield koei LDW07-68. Kalwingsgemak waarde van 113, Onderhouds waarde van 118.

LOT 26 SIRE

RPE16-05

(LAR05-350 EN LAR05-67 KOMBINASIE)

LOT 26

RPE19-205

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values



CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT 27

Lot 27 is another thickset calving ease bull with good masculinity, length of body, dark red of coulor, good legs and claws, neat sheath and scrotum. He is a RPE16-05 son (see lot 1 and 6) out of the old stalwarts cow LDW07-190 (who was also the mother of last year's highest price bull, R180,000). An attractive bull with a stong pedigree and a lot of potential.


LOT 27 DAM

LDW07 190

(CEF99-287 dogter)

LOT 27

RPE19-177

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT 27 SIRE

RPE16-05

(LAR05-350 EN

LAR05-67 KOMBINASIE)

CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT 28

Lot 28 is 'n bul met baie genetiese potensiaal, hy is uit 'n prentjie mooi Up George koei, LAR09-329 (ook lot 10 van 2021 se ma) met die KVB11-101 seun PAD15-78 (sien lot 4 en 8) as vaar. Lot 28 is 'n bul wat ons vir koeie en verse aanbeveel. Hy het 'n lekker los dik vel met baie diepte en kapasiteit.

LOT 28 DAM

LAR09-329

LOT 28

RPE19-259

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values



LOT28 SIRE

PAD15-78

(KVB11-101)

CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT 29

Lot 29 is 'n bul met besonderse bespiering, as jy bespiering in jou kudde kort is lot 29 die bul wat dit vir jou in een generasie gaan in bring. Hy is 'n PAD15-78(KVB11-101) seun uit 'n pragtige LAR05-350 dogter. 75% dieselfde genetiese kombinasie as lot 3, lot 8 en lot 12. Hy het goeie gebalanseerde syfers, uitstekende genetiese samestelling en bouvorm.


LOT 29 DAM

RPE14-108

(LAR05-350)

LOT 29

RPE19-156

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values



LOT 29 SIRE

PAD15-78

(KVB11-101)


CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT 30

Ons sluit die bul veiling af met een van die sterkste bulle! Lot 30 is 'n bul met "presence". Hy is uit die besonderse Up George koeie LAR04-256 wat in haar leeftyd 13 kalwers gehad het met met 'n TKP van 409 dae. Sy is 'n dogter van een van die matriarg Up George koeie LAR96-236! Lot 30 is 'n bul met besonderse breedte en diepte, hy is baie breed oor die skouers, lang boud wat laag op die hak af kom, vol binne en buite dye, pragtige donker kleur met swart pigment, gladde vel en haar, netjiese skrotum en skede, lang stert, baie mooi ballans en houding! Hy het 'n indeks van 118 en 122 op 12 en 18 maande wat dui op sy veld aanpasbaarheid en groei potensiaal. Hier is 'n bul met baie genetiese potensiaal en kom uit 'n ROYAL FAMILY!


LOT 30 DAM

LOT 30

RPE19-258

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values



LOT 30 SIRE

PAD15-78

(KVB11-101)