CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT6
RPE22-65 is nog 'n seun van LAR17-358 (lees ook die kommentaar oor lot 2 en lot 4) waaroor ons baie opgewonde is. RPE22-65 is 'n vroegryp bul met besonderse diepte en kapasitiet, hy het 'n besonderse sterk kop aan hom en 'n sterk breë bek, iets wat belangrik is vir sy nageslag om te floreer op gras. Verder het hy 'n baie mooi gladde vel en haar, netjiese onderlyn en baie goeie kloue. RPE22-65 se ma, AG13-102, is 'n pragtige dogter van die KI bul AG10-69, sy is 'n vroulike koei met 'n mooi kompakte uier en mooi kort dun speentjies. Hierdie kombinasie van LAR17-358 met AG gene het mooi gewerk en ons glo RPE22-65 gaan "true to type" teel.

LOT6
RPE22-065

LOT6
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values
LOT6 SIRE
LAR17-358
LOT6 DAM
AG13-102