CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT27
RPE22-146 is 'n tipiese SYF15-155 seun, donker van kleur vroeg ryp met goeie lengte van lyf. Hy is veilig vir verse met 'n geboorte gemak waarde van 107 (dus 7% beter kalwings gemak waarde as die gemiddelde bonsmara). Soos by van die ander bulle genoem is dit wetenskaplik bewys dat koeie wat met 'n kleiner kalf, kalf, minder skade kry en vinniger weer dragtig raak na kalwing, dus sal 'n bul met 'n goeie geboorte gemak waarde jou kudde se tussenkalfperiodes verbeter wat 'n direkte inpak op winsgewendheid het.

LOT27
RPE22-146

LOT27
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values