CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT26

Lot 26, RPE21-104 is 'n bul met goeie lengte en bespiering en wat manlikheid uitstraal. Hy is 'n LAR17-263 seun(ook die vaar van lot 1 en 2) uit 'n besonderse Up George koei, LAR12-106. LAR12-106 is 'n prentjie mooi koei waarvan ons 2 dogters steeds in die kudde het en wat 'n stoet bul geteel het , LAR16-211, wat verkoop is aan Arthur de Villiers. RPE21-104 het uitstekende teelwaardes met 'n speenkalf waarde van 122, 'n groei waarde van 124 en 'n koei waarde van 120. Hy is 'n manlike bul wat gemaklik loop en wat baie koeie behoort te kan werk.

LOT26 DAM

LAR12-106

LOT26

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT26 SIRE

LAR17-263

CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT27

Soos ouder gewoonte plaas ons 'n TOP bul as die laaste bul op die veiling. RPE21-060 is 'n bul met uitstekende breedte en kapasiteit, goeie balans, sterk kop, breë bek en lang lyf. Hy dra besonders baie vleis, sonder om die DB geen te dra. Sy pa is 'n LAR09-281 seun en sy ma is 'n pragtige LAR05-350 dogter. 'n Kombinasie wat nou herhaaldelik top beeste gelewer het.

LOT27 DAM

LAR07-163

LOT27

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values



LOT27 SIRE

LAR14-265-2

CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT28

Soos ouder gewoonte plaas ons 'n TOP bul as die laaste bul op die veiling. RPE21-060 is 'n bul met uitstekende breedte en kapasiteit, goeie balans, sterk kop, breë bek en lang lyf. Hy dra besonders baie vleis, sonder om die DB geen te dra. Sy pa is 'n LAR09-281 seun en sy ma is 'n pragtige LAR05-350 dogter. 'n Kombinasie wat nou herhaaldelik top beeste gelewer het.

LOT28 SIRE

LAR07-163

LOT28

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values



LOT28 SIRE

LAR14-265