CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT22 

RPE22-85 is goed bespierde seun van CCV15-108, 'n bul wat vir ons uitstekende bouvorm geteel het. Verder is RPE22-85 'n seun van die prag koei RPE17-65 wat ons laas jaar op die nationale veiling verkoop het. RPE17-65 is 'n prag koei met 'n perfekte uier, lang diep lyf, vroulike nek, pragtige wigvorm en breë heupe. Moet nooit die impak van 'n bul se ma onderskat nie, sy bepaal in 'n groot mate hoe die bul gaan teel. RPE22-85 is 'n bul wat baie gemaklik loop, beweeg baie goed en behoort in ekstensiewe toestande baie goed te doen.

LOT22

RPE22-85

LOT22

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT22 SIRE

CCV15-108

LOT22 DAM

RPE17-65