CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT9

RPE22-116 is nog 'n LAR17-358 seun met sy pa se tiepese bouvorm. Hy staan vierkantig op sy bene en is werklik 'n blok vleis sonder om die DB gene te dra. Verder het hy 'n sterk manlike kop, breë bek, goeie toplyn en netjiese onderlyn. Sit daar by sy mooi verdonkering en mooi temprament. RPE22-116 se diepte is bedrieglik en laat hom korter vertoon as wat hy is, hy is LANK met 'n lengte hoogte verhouding van 1.28:1. RPE22-116 se ma is 'n staatmaker LAR05-350 dogter, sy is 8 jaar oud met 7 kalwers, gemiddelde speen indeks van 102. RPE22-116 is veilig om te gebruik op verse maar het ook uitstekende groei syfers wat hom 'n uitstekende "all rounder" maak. 


LOT9

RPE22-116

LOT9

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT9 SIRE

LAR17-358