CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT7

AG22-782 is 'n seun van AG16-409 wat ons gunsteling bul was op Arcadia Bonsmaras se 2024 veiling en die seun van hom stel verseker nie teleur nie. Ons het AG22-782 as kalf saam met sy ma aangekoop. Sy ma, AG17-1000, is 'n pragtige vroulike koei, donker van kleur met swart pigment, uitstekende diepte en kapasiteit, met die perfekte wigvorm en 'n netiese uier. AG22-782 is 'n baie korrekte bul met 'n gladde, blink vel, uitstekende diepte en kapasiteit, sterk manlike kop en baie goed bevlees. AG22-782 is een van die langste bulle op die veiling met 'n lengte hoogte verhouding van 1.30 : 1. Let ook op die bul se besonderse lende spiere en mooi breë rug. Hier is 'n nie-geendraede bul wat ongelooflik baie vleis dra uit 'n top moeder. 


LOT7

AG22-782

LOT7

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT7 SIRE

AG16-409


LOT7 DAM

AG17-1000