CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT28

RPE22-191 is die jongste bul op die veiling maar het baie potensiaal. Hy is uit een van ons gunsteling LAR09-281 dogters, RPE18-78, Sy is 'n besonderse koei, breed van agter en wig na voor, baie melk (gem. SI 106) en baie vrugbaar (TKP365). RPE22-191 se pa is CCV15-108 wat konstant goeie bouvorm teel. RPE22-191 is 'n vroegryp jong bul met besonderse bespiering, goeie lengte en breedte en 'n baie sterk manlike kop. Hy sal bouvorm in een generasie verbeter in 'n kudde wat bespiering en bouvorm kort. 

LOT28

RPE22-191

LOT28

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values