CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT36

RPE20-62 is 'n PAD15-78 (KVB11-101 seun) seun uit 'n LAR05-23 dogter. RPE20-62 is 'n bul met 'n sterk toplyn en baie diepte en kapasiteit. Hy is 'n efens groter bul met 'n speen direk syfer van +19.7. Hier is 'n bul wat swaar speenkalwers gaan teel.

LOT36 DAM

LDW10-181(LAR05-23)

LOT36

RPE20-62

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT36 SIRE

PAD15-78 (KVB11-101)

CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT37

RPE19-171 is die laaste bul op die veiling en soos oudergewoonte het ons een van die sterkstes gehou vir laaste. RPE19-171 is 'n vol broer van lot 30. Hy het goeie bene en kloue en loop baie gemaklik. Sy ma RPE14-35, is 'n BG96-125 kleindogter, sy is 'n pragtige koei met byna perfekte wigvorm van agter na voor, pragtige uier met klein spene, lang lyf en is die toonbeeld van vroulikheid. RPE19-171 is dan ook soos sy broer 3% gelynteel na BG96-125 wat een van die legendes in die bedryf is, met sy pa (PAD13-177) en sy ma wat BG96-125 in hul voorgeslagte het. Die lyn teling is dan ook die rede dat hy goeie erfdwang het. Ons het RPE19-171 sterk gebruik op ons stoet verse, sonder enige probleme, sy kalwers is klein by geboorte en groeikragtig. Sy kalwers is werklik uitstaande met lang diep lywe en goeie agterkwarte. Hier is 'n "all rounder" bloubloed vleis bul wat op koeie en verse gebruik kan word.

LOT37DAM

RPE14-35 (BG96-125)

LOT37

RPE19-171

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values



LOT37 SIRE'S SIRE

PAD13-177