CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT14 

RPE22-136 is die eerste van 2 seuns(sien ook lot 15) van die vaar RPE20-16(PAD15-78 seun). RPE 20-16 is 'n nie-geendraende bul wat uitstekende bouvorm geteel het met min foute en RPE22-136 is geen uitsondering, hy dra baie vleis sonder om die DB geen te dra, het baie goeie konformasie, gladde vel en goeie toplyn. Sy ma LMR08-277 was 'n pragtige LAR04-375 dogter, sy speen 12 kalwers met 'n speen indeks van 99 en TKP van 370. RPE22-136 is 'n goeie "all-rounder" wat veilig is vir verse en waarvan mens die vervangings verse gaan terughou.

LOT14

RPE22-136

LOT14

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT14 SIRE

RPE20-16