CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT16
RPE22-99 is 'n indrukwekkende seun van RPE20-86 (PAD15-78 seun) by RPE19-208 (verkoop 2024 op ons produksie veiling aan Izak Classen). Sy is 'n pragtige vroulike koei, met 'n perfekte wigvorm. RPE22-99 is bul met goeie bouvorm, goeie balans tussen bespiering en bevleesing sonder om die DB geen te dra. 'n Bul veilig vir verse met uistekende groei uit 'n pragtige moeder.

LOT16
RPE22-099

LOT16
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values

LOT16 SIRE
RPE20-86
LOT16 DAM
RPE19-208