CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT13
RPE22-212 is een van die jongste bulle op die veiling maar wys baie potensiaal. Hy is 'n RPE18-76(LAR09-281 seun) seun wat baie goed gegroei het, met 'n fase-D groei toets indeks van 109 en'n geboorte gewig van 31kg. RPE22-212 is 'n vroegryp bul met uitstekende bouvorm, lang lyf, goeie diepte en kapasiteit, baie goeie toplyn en uitstekende bespiering sonder om die DB geen te dra. RPE22-212 is 'n bul wat veilig is vir verse maar steeds uitstekende bouvorm en groei sal teel.

LOT13
RPE22-212

LOT13
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values