CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT29
RPE22-73 is nog 'n tipiese SYF15-155 seun. Vroegryp, kort op die been, met goeie lengte van lyf. Sy ma is 'n vrugbare (TKP van 364) PAD13-177 dogter wat uitstekende bouvorm geteel het. RPE22-73 se geboortegemak waarde van 111 maak hom uiters geskik vir verse en behoort 'n positiewe impak op diere se TKP te hê, soos by van die ander bulle genoem is dit wetenskaplik bewys dat koeie wat met 'n kleiner kalf, kalf, minder skade kry en vinniger weer dragtig raak na kalwing, dus sal 'n bul met 'n goeie geboorte gemak waarde jou kudde se tussenkalfperiodes verbeter wat 'n direkte inpak op winsgewendheid het.

LOT29
RPE22-73

LOT29
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values