CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT15 

RPE22-182 is die ander seun van RPE20-16(PAD15-78 seun) uit 'n pragtige jong koei PAD18-119(verkoop aan Hanru Olivier van HBO Bonsmaras), sy is weer 'n dogter van RPE13-100, 'n hoogs vrugbare LAR07-90 dogter, SI 97/8 met 'n TKP van 388. RPE22-182 is 'n "all-rounder" wat veilig is vir verse, goeie groei (GDT indeks 110), 'n diep stamboom en uitstekende bouvorm sonder om die DB geen te dra.

LOT15

RPE22-182

LOT15

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT15 SIRE

RPE20-16