CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT24
RPE22-102 is 'n vroeg ryp seun van LAR17-358. RPE22-102 dra baie van die goeie eienskappe van sy pa met goeie bouvorm, goeie breedte, lang lyf en kort op die been, lengte : hoogte verhouding van 1.25 : 1 , netjiese onderlyn, groot testis en goeie bespiering sonder om die DB geen te dra. Hy is verder ook veilig om te gebruik op verse maar het uitstekende groei met 'n speenkalf waarde van 111, groei waarde 111 en dan nog 'n karkas waarde van 120.

LOT24
RPE22-102

LOT24
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values
LOT24 SIRE
LAR17-358