CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT31

RPE22-117 is die laaste SYF15-155 seun op veiling. Sy ma is 'n vrugbare dogter van PAD15-78 (ook die vaar van die kuddevaar RPE19-123) met 'n TKP van 359 en gemiddelde speen indeks van 102. RPE22-117 is nog 'n goeie "all-rounder" geskik vir verse en koeie, met klein kalwers en redelike groei. 

LOT31

RPE22-117

LOT31

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values