CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT25 

RPE22-120 is nog 'n seun van LAR17-358 uit 'n baie vrugbare Fourie Scheepers geteelde koei, LDW12-92 (TKP 382 oor 10 kalwers). In lyn met sy vaar se manier is RPE22-120 dan ook lekker breed en lank met 'n lengte : hoogte verhouding van 1.26 : 1. Hy het 'n geboorte gemak waarde van 106 (dus 6% beter kalwings gemak waarde as die gemiddelde bonsmara) die eienskap word baie maklik onderskat, dit is wetenskaplik bewys dat koeie wat met 'n kleiner kalf, kalf, minder skade kry en vinniger weer dragtig raak na kalwing. Iets wat die LAR17-358 seuns bewys is dat mens die klein kalwers kan kry sonder om in te boet op groei en bouvorm. RPE22-120 het 'n speenkalf waarde van 110 en 'n karkas waarde van 120. 

LOT25

RPE22-120

LOT25

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT25 SIRE

LAR17-358