CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT30
RPE22-60 is die laaste seun van LAR17-358 op die veiling. Hy is uit dieselfde ma(RPE15-38) as RPE19-123, die bul wat ons duurste bul was op ons 2021 veiling verkoop aan Lourens van Wyk van Sannieshof. Die ma RPE15-38 is een van ons top produseerders, met 'n TKP van 370 oor 7 kalwers en 'n gemiddelde speen indeks van 107! RPE22-60 is 'n goeie "all-rounder" en is geskik vir verse en koeie met klein kalwers, goeie middel van die pad syfers en 'n blou bloed stamboom.

LOT30
RPE22-060

LOT30
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values
LOT30 SIRE
LAR17-358