CLICK ON PIC TO SEE VIDEO

LOT26 

RPE22-076 is nog 'n CCV15-108 seun, CCV15-108 het baie goeie bouvorm geteel en dit wys ook in die seun van hom. RPE22-76 se ma is een van ons beste LAR05-350 dogters, sy het op 12 jaar ouderdom nog 'n perfekte uier met netjiese spene, sy is breed van agter en wig na voor, dra baie vleis maar is nog steeds baie vroulik, 'n top koei. RPE22-76 is 'n baie korrekte bul, met uitstekende bespiering, goeie lengte, goeie toplyn, goeie balans, sterk been, baie goeie kloue en 'n gladde blink vel. 

LOT26

RPE22-076

LOT26

CLICK ON PIC

Pedigree and breeding values


LOT26 SIRE

CCV15-108