CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT19
RPE22-14 is die donkerste van die 4 seuns op veiling van SYF18-226, 'n LAR14-173 seun(sien ook lotte 10, 17, en 33) en is dieselfde tipe bul as die ander 3 boeties. SYF18-226 het baie goeie erfdrang gehad en het baie kostant geteel, duidelik sigbaar in die 4 seuns op veiling. RPE22-14 is 'n bul met uistekende lengte en kort op die been, met 'n lengte : hoogte verhouding van 1.29 : 1! Verder is hy 'n baie korrekte bul met min foute, goeie balans, uitstekende bene en kloue en swart pigment. RPE22-14 is 'n donker kort op die been, lang lyf bul wat baie vleis dra, die tipe waarna ons streef.

LOT19
RPE22-14

LOT19
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values

LOT19 SIRE
SYF18-226

LOT19 DAM
RPE21-21