CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT23
RPE21-86 is een van die bulle met die beste bouvorm op die veiling, Hy is baie breed met lang bespiering en diepte van lyf. Hy is 'n PAD18-15 seun, 'n vroeg ryp bul wie se dogters konstant voor 2 jaar ouderdom die eerte keer kalf. RPE21-86 is ook vroeg ryp, kort op die been met goeie lengte en bespiering en behoort soos sy pa vroulike diere te teel wat vroeg kalf en bul kalwers met goeie bouvorm.

LOT23
RPE21-86

LOT23
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values