CLICK ON PIC TO SEE VIDEO
LOT32
Ouder gewoonte sluit ons die bul veiling af met een van ons sterk bulle. Vanjaar is dit RPE22-325, hy is 'n seun van SYF18-226 (LAR14-173 seun) met uitstekende diepte en kapasiteit, baie goeie lengte van lyf, 'n groot skof, uitstekende toplyn. RPE22-325 se ma is LAR04-350, sy produseer 15 kalwers in haar 18 jaar loopbaan met 'n gemiddelde speen indeks van 104 en 'n TKP van 380, sy het nog 4 dogters aktief in die Up George kudde en is die ouma van menigte stoet bulle. Hierdie is 'n bloubloed bul wat 'n inpak sal maak waar hy gaan.

LOT32
RPE22-325

LOT32
CLICK ON PIC
Pedigree and breeding values

LOT32 SIRE
SYF18-226